Geskryf deur: Milan Potgieter

Son, sweet en sukses!

Wat het onlangs gebeur


Aktueel 2 min leesstuk
Die siel van 'n koor

Geskryf deur:

Jadine Geldenhuys

Gepubliseer:

16 Augustus 2026

Die doel van ‘n koor is nie net om mooi te sing nie, maar ook om eenheid, dissipline en samewerking tussen jongmense te bou.

Aktueel 3 min leesstuk
Wat moderne jongmense van die Voortrekkers kan leer

Geskryf deur:

 Jadine Geldenhuys

Gepubliseer:

5 Augustus 2026

Die Voortrekkers was groepe mense wat gedurende die 1830’s en 1840’s deur Suid-Afrika gereis het om nuwe plekke te vind om te woon. Hulle het moeilike omstandighede beleef en baie uitdagings oorkom. Vandag kan moderne jongmense steeds waardevolle lesse uit die Voortrekkers se lewens leer.

Aktueel 5 min leesstuk
Die onsigbare teenstander:
Jou eie gedagtes op die baan

Geskryf deur:

Johan Malan

Gepubliseer:

30 Julie 2026

Wanneer ons aan sport dink, verbeel ons ons dikwels fisiese krag, spoed en tegniek. Daar is egter ’n teenstander wat geen vorm het nie, geen geluid maak nie en tog dikwels die grootste invloed op prestasie het – jou eie gedagtes.

Aktueel 6 min leesstuk
Ons gesels met juffrou Barnard

Geskryf deur:

Johan Malan

Gepubliseer:

 23 Julie 2026

Juffrou Barnard is die organiseerder van die Ranties se twee spogkore en ek het die voorreg gehad om met haar daaroor te gesels.

Smooth Responsive Infinite Image Loop
Autocity Yoganastics Dance Mouse Autocity Yoganastics Edukids

Vakansie begin oor:

© Kopiereg 2025 #Rantiesnuus. Alle regte voorbehou.